Majubafees 2026 - Jy is uitgenooi as jy 'n vryheidstrewe het - Sien jou op Majuba
Автор: Boermedia
Загружено: 2026-02-14
Просмотров: 1304
Описание:
Elke jaar bring die fakkelloop van die Majubafees - Die Slag van Majuba 1881 ‘n kragtige simboliek na vore. Die wind probeer die vlamme doof, maar steeds steek die oorlewende fakkels die ander weer aan – ‘n proses wat keer op keer herhaal, tot bo-op die berg.
Dit is wat ons kom doen hierso - steek mekaar se fakkels aan. Daardeur help elkeen om ons kultuur voort te laat brand te midde van stormwinde en swaarkry. Soms flikker ons liggies, soms word ons vlam gedoof, maar dit is ons plig om mekaar weer aan te steek – om die vuur te dra, tot bo-op die berg.
Majubafees is meer as ‘n naweek van herdenking; dit is ‘n hernude toewyding aan ons volkswees en vryheidstrewe. Hier word die vlam weer wakker gemaak – want daar is geen alternatief vir vryheid nie.
Besoek die webwerf vir meer inligting: www.majubaberg.co.za
ONDERSTEUN ONS KANAAL ##
Word 'n lid van hierdie kanaal en dra by tot ons sukses:
/ @boermedia
Boermedia - Stap skaamteloos saam met ons op sosiale media!
Let ook daarop dat jy in ons programme en uitsendings kan adverteer. Lees meer op ons webwerf: www.boermedia.co.za
of
Kontak ons op 064 400 4488 via whatsapp.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: