ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Skielik is die ligte af (Episode 4): Melody Pick gesels met Cornelia Faasen & Fahiem Stellenboom

Автор: Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Загружено: 2021-12-17

Просмотров: 47

Описание: Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese sielkundige en psigoanalitiese terapeut Melody Pick, plaas die soeklig op die impak van die Covid-19-pandemie op die kunste in Suid-Afrika. Covid-19 het ’n negatiewe sosio-ekonomiese én sielkundige impak op die land gehad, met die kunste wat die hardste getref is sedert die eerste inperking in Maart 2020.

Die reeks word aangebied deur die Klein Karoo Nasionale Kunste (KKNK), ondersteun deur Absa en die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi).

Baie betrokkenes in dié bedryf het werkloosheid, finansiële nood en ander verliese in die gesig gestaar. Tydens Skielik is die ligte af word gesprekke met verskeie rolspelers uit die bedryf gevoer. Die doel van die gesprekke is om bewustheid te skep oor die uitdagings van geestesgesondheid en om na oplossing te kyk vir die herstel van die bedryf, asook die instel van bedryfverwante inkomste-beskermingsmaatreëls.

Pick sê sy het hierdie projek aan die einde van April 2020 uit ’n plek van diep bekommernis begin ontwikkel. “Dit was duidelik dat ons almal erge geestelike trauma ervaar – veral mense in die kunste – ’n industrie wat persoonlik so baie vir my as mens beteken. Ek het op daardie stadium as terapeut ongelooflik hulpeloos gevoel, omdat ek baie min kon doen gedurende die aanvanklike inperking. My hoop met hierdie reeks is dat mense verstaan dat hierdie ’n gedeelde stryd is, dat daar wel binne hierdie storm mense en organisasies is wat wil help en dat ons hierdie pandemie dalk as ’n katalisator vir strukturele hervorming kan sien,” sluit sy af.

“Ons hoop dat hierdie reeks betrokkenes in die kunste help en moontlik ook ander wat met soortgelyke situasies kan identifiseer, asook om vir die publiek ’n vergrootglas op die spesifieke uitdagings wat betrokkenes in die kunste tans beleef te plaas,” sê Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK.

Theart sê verder die gesprekke eindig met ’n groepbespreking. “Melody het ’n besonderse aanslag met die sessies en benader die reeks as ’n geheel. Daar is sessies met ander terapeute met sielkundige agtergronde of invalshoeke en sy gesels meer noukeurig met betrokkenes uit die bedryf".

In die eerste sessie gesels Pick met prof. Desmond Painter van die Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US). Die volgende twee sessies is ’n gesprek met Amelda Brand, wat ’n agtergrond in dramaterapie het en klasgee aan die Dramadepartement van die US. Hierdie sessies is reeds beskikbaar in die Virtuele Absa Kuierkamer se Forum.

Vir sessie vier en vyf sluit Cornelia Faasen, uitvoerende hoof van die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi) en Fahiem Stellenboom, bemarkingsbestuurder van die Baxterteater by Pick aan. In die sesde sessie gesels Pick met die kunstenaars Lynelle Kenned en Cintaine Schutte oor kreatiwiteit as ’n terapeutiese proses.

Die reeks word afgesluit met ’n laaste interaktiewe sessie met verskeie deelnemers in die bedryf. Die groepsessie word regstreeks op die KKNK se webblad gestroom in January 2022.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Skielik is die ligte af (Episode 4): Melody Pick gesels met Cornelia Faasen  &  Fahiem Stellenboom

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Skielik is die ligte af (Episode 5): Melody Pick gesels met Cintaine Schutte en Lynelle Kenned

Skielik is die ligte af (Episode 5): Melody Pick gesels met Cintaine Schutte en Lynelle Kenned

Хегсет клянется «без пощады», пока продолжаются удары по Ирану.

Хегсет клянется «без пощады», пока продолжаются удары по Ирану.

Polska na celowniku. Rosja rozszerza wpływy, Rzeczkowski ostrzega | Godzina z Jackiem

Polska na celowniku. Rosja rozszerza wpływy, Rzeczkowski ostrzega | Godzina z Jackiem

Vamos ter casas mais baratas ou mais acessíveis? | Contra-Corrente em direto

Vamos ter casas mais baratas ou mais acessíveis? | Contra-Corrente em direto

ALICJA - Pray | Poland 🇵🇱 | National Final Performance | #Eurovision2026

ALICJA - Pray | Poland 🇵🇱 | National Final Performance | #Eurovision2026

Россия ползет к Краматорску и Славянску. США сняли санкции против нефти РФ | Радио Донбасс.Реалии

Россия ползет к Краматорску и Славянску. США сняли санкции против нефти РФ | Радио Донбасс.Реалии

⚡Прямо зараз! ЗЕЛЕНСЬКИЙ і МАКРОН вийшли з ТЕРМІНОВИМИ заявами. НАЖИВО з Франції

⚡Прямо зараз! ЗЕЛЕНСЬКИЙ і МАКРОН вийшли з ТЕРМІНОВИМИ заявами. НАЖИВО з Франції

ZIEMKIEWICZ OSTRZEGA: Tusk idzie w stronę wojny domowej, bo tylko to go ratuje!

ZIEMKIEWICZ OSTRZEGA: Tusk idzie w stronę wojny domowej, bo tylko to go ratuje!

ROSJA-CHINY: SOJUSZ, MAŁŻEŃSTWA, ROPA, GAZ I SPORNE TERYTORIA? [TRUSZCZYŃSKA I BOJKE]

ROSJA-CHINY: SOJUSZ, MAŁŻEŃSTWA, ROPA, GAZ I SPORNE TERYTORIA? [TRUSZCZYŃSKA I BOJKE]

LIVE: Bridget Phillipson addresses teachers unions at the annual ASCL conference

LIVE: Bridget Phillipson addresses teachers unions at the annual ASCL conference

Оскар-2026 | Кэти Спенсер и Клэр Грегори отвечают на ваши вопросы с красной дорожки

Оскар-2026 | Кэти Спенсер и Клэр Грегори отвечают на ваши вопросы с красной дорожки

Klein Karoo Klassique 2024 Musiekgesprek – Cape Town Baroque Trio: Narratives

Klein Karoo Klassique 2024 Musiekgesprek – Cape Town Baroque Trio: Narratives

Jacek Bartosiak i zespół Strategy&Future o wojnie z Iranem oraz polskiej teorii zwycięstwa

Jacek Bartosiak i zespół Strategy&Future o wojnie z Iranem oraz polskiej teorii zwycięstwa

Iran ogrywa Trumpa? USA bezradne w Cieśninie Ormuz — Mariusz Borkowski i Piotr Zychowicz

Iran ogrywa Trumpa? USA bezradne w Cieśninie Ormuz — Mariusz Borkowski i Piotr Zychowicz

2026 High School Debate Championship 3.13.2026

2026 High School Debate Championship 3.13.2026

SAFE nie rozwiązuje naszych problemów! Gen. Gromadziński tłumaczy czego NAPRAWDĘ potrzebuje wojsko

SAFE nie rozwiązuje naszych problemów! Gen. Gromadziński tłumaczy czego NAPRAWDĘ potrzebuje wojsko

KKNK Jeugkunstefees

KKNK Jeugkunstefees

Rheinland-Pfalz: Knappes Rennen zwischen CDU und SPD mit Folgen für den Bund | ZDFheute live

Rheinland-Pfalz: Knappes Rennen zwischen CDU und SPD mit Folgen für den Bund | ZDFheute live

Pogoda ALARMUJE! Plany DLA POLSKI. Ewakuacja do 2028? Przygotujcie się...

Pogoda ALARMUJE! Plany DLA POLSKI. Ewakuacja do 2028? Przygotujcie się...

Плато не друг, и истина дороже | Абдуллах Шамиль

Плато не друг, и истина дороже | Абдуллах Шамиль

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]