ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Funksies Eksponensiële Funksie Graad11: L8 Eksamen Vrae 3 Wiskunde

Автор: Online Maths by Miss Pythagoras

Загружено: 2024-09-04

Просмотров: 179

Описание: Is jy gereed om Funksies in Graad 11 Wiskunde te bemeester? Dan is jy op die regte plek! In hierdie Playlist van 8 videos, verduidelik ek vir jou al die belangrike konsepte en metodes wat jou sal help om die Eksponensiële funksie met selfvertroue aan te pak. Die onderwerpe wat in die video reeks behandel word is: - Die inleiding en al die teorie oor die eksponensiële funksie, hoe om die eksponensiële funksie te skets, asimptote, hoe om die vergelyking van die eksponensiële funksie te bereken en oefen voorbeelde. Dan is daar ook nog drie videos waar ek eksamen vrae bespreek, sodat jy 'n idee kry hoe die werk in 'n eksamen gevra word en dit jou kan help met jou eksamen voorbereiding!
Ek behandel alles hier wat jou sal help om sukses te bereik in die Funksies hoofstuk in graad 11 meer spesifiek hier die eksponensiële funksie. Daar is ook volledige reekse of Playlists oor die Parabool sowel as die Hiperbool. Of jy nou vir die eksamen voorberei of dalk net jou Wiskunde wil opskerp, hierdie is die regte hulpbron vir die Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Dit is ook vir graad 12 leerders van onskatbare waarde wat dalk wil hersiening doen oor Graad 11 Funksies in Wiskunde Vraestel 1. Die probleme word ook baie deeglik stap-vir-stap verduidelik wat jou sal help om beter te verstaan en uiteindelik die funksies hoofstuk te bemeester.

*In hierdie video word die volgende bespreek:* EKSAMEN vraag oor die Eksponensiële funksie.

Maak seker dat jy tot op die einde van die Playlist en elke video kyk sodat jy 'n geheelbeeld oor die Funksies hoofstuk in Wiskunde vorm. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige videos oor Wiskunde! Jy is welkom om kommentaar ook te lewer, en belangrikste is vertel AL jou VREIENDE!

Playlist:
   • Funksies Eksponensiële Graad11  

#wiskunde #videolesse #graad11 #wiskundelesse #eksamenvoorbereiding #eksamen #wisk #onlinemathsbymissP

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Funksies Eksponensiële Funksie Graad11: L8 Eksamen Vrae 3 Wiskunde

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Funksies Eksponensiele Funksie Graad11: L1 Inleiding en Teorie   Wiskunde

Funksies Eksponensiele Funksie Graad11: L1 Inleiding en Teorie Wiskunde

Матан. Пределы для успешной сдачи зачёта | TutorOnline Математика

Матан. Пределы для успешной сдачи зачёта | TutorOnline Математика

12÷2(3+3) = ❓ / Most people get this wrong

12÷2(3+3) = ❓ / Most people get this wrong

Вот как читать дифференциальные уравнения.

Вот как читать дифференциальные уравнения.

Omtrek en Oppervlakte 2Dimensionele figure Gr8 Les6 Sirkel en Driehoek

Omtrek en Oppervlakte 2Dimensionele figure Gr8 Les6 Sirkel en Driehoek

Stammfunktionen überprüfen und bestimmen | Integralrechnung

Stammfunktionen überprüfen und bestimmen | Integralrechnung

Funksies Eksponensiële Graad11

Funksies Eksponensiële Graad11

Sequences and Series Grade12 Exam2020 Question2

Sequences and Series Grade12 Exam2020 Question2

ВАЖНЫЙ приём для решения НЕРАВЕНСТВА на ЕГЭ 2026!

ВАЖНЫЙ приём для решения НЕРАВЕНСТВА на ЕГЭ 2026!

97,8% не смогли решить эту задачу.

97,8% не смогли решить эту задачу.

Все Функции и Графики: Прямая, Парабола, Гипербола, Окружность, Корень, Модули, Сдвиги для Чайников

Все Функции и Графики: Прямая, Парабола, Гипербола, Окружность, Корень, Модули, Сдвиги для Чайников

Производная функции. 10 класс.

Производная функции. 10 класс.

Как заговорить на любом языке? Главная ошибка 99% людей в изучении. Полиглот Дмитрий Петров.

Как заговорить на любом языке? Главная ошибка 99% людей в изучении. Полиглот Дмитрий Петров.

ЛОНДОН. 11 кл. КОЛЛЕДЖ ПРИ ОКСФОРДЕ. Вступительные!

ЛОНДОН. 11 кл. КОЛЛЕДЖ ПРИ ОКСФОРДЕ. Вступительные!

Решение квадратных уравнений. Дискриминант. 8 класс.

Решение квадратных уравнений. Дискриминант. 8 класс.

French Paris Chanson🎼Un Voyage Romantique Entre Mélodies Douces et Émotions Sous le Ciel de Paris 🇫🇷

French Paris Chanson🎼Un Voyage Romantique Entre Mélodies Douces et Émotions Sous le Ciel de Paris 🇫🇷

Объяснение ряда Фурье (для начинающих)

Объяснение ряда Фурье (для начинающих)

Как ПОЛИГЛОТЫ начинают думать на английском: ВАЖНЫЕ ШАГИ без зубрёжки

Как ПОЛИГЛОТЫ начинают думать на английском: ВАЖНЫЕ ШАГИ без зубрёжки

Где начало СХЕМЫ? Понимаем, читаем, изучаем схемы. Понятное объяснение!

Где начало СХЕМЫ? Понимаем, читаем, изучаем схемы. Понятное объяснение!

Graad 12 Rye en reekse Les 11 Bonus Eksamen vraag

Graad 12 Rye en reekse Les 11 Bonus Eksamen vraag

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]