Episode 08
Автор: MyTV
Загружено: 2023-04-14
Просмотров: 1414
Описание:
Vosrite Fishing Adventure, Vaal Rivier
Hierdie week hengel die Vaskapspan by Vosrite Fishing Adventure, Parys.
Met 'n blikkie kondensmelk om die Vaskapspan se koffie te versoet, kom Loutjie agter daar is nie suiker om sy soetdegie te maak nie, plan B? 'n Kondensmelkdegie!
Loutjie stel die geïmproviseerde degie op die proef en wys weereens dat Vosrite nie teleurstel nie.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: