My Identiteit in Christus
Автор: NG Bergsig Rustenburg
Загружено: 2026-01-09
Просмотров: 4
Описание:
Ds Pieter Jordaan
Psalm 24:1-10 & Matteus 6:25-34
Hoe begin ons 2026 reg? Deur te vra "Wie sit op die troon van jou lewe?" Hierdie twee Srifgedeeltes help jou ontdek dat ons onder die Heerskappy van God leef. Daarom erken ons Hom aan die begin van hierdie jaar as die Here en Koning van ons lewens.
Die vraag vir elke lidmaat en besoeker van Bergsig vandag is nie of Ons drie-enige God Koning is nie: Hy is Koning! Die vraag is: Gaan die poorte van jou lewe oop vir Sy Koningskap? Waar is daar nog geslote poorte in jou agenda, jou drome of jou vrese vir die nuwe jaar?
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: