My rol in die geesteswêreld |10 Augustsus 2025 | AGS Kairos Bedieninge
Автор: Phillip Jonker
Загружено: 2025-08-12
Просмотров: 30
Описание:
Welkom by AGS Kairos Bedieninge, geleë in die pragtige dorp van Graaff-Reinet in die Oos Kaap.
Ons gemeente word gedryf deur 'n begeerte om 'n tuiste vir almal te wees, ongeag wie jy is. Ons doel is om die waarheid van God se Woord te leer en te leef, en om 'n lewende gesinskerk te wees vir ons gemeenskap.
Ons missie is om "Christus te leef" en God se koninkryk hier in Graaff-Reinet te vestig.
As jy belangstel om deel te word van ons gemeenskap of meer oor ons te leer, moenie huiwer om ons te kontak nie. Jy kan Phillip Jonker kontak by 082 554 6570 of e-pos hom by [email protected]. Of besoek ons webtuiste; www.kairosbedieninge.co.za
As jy geroep voel om by te dra tot ons gemeente, is jy meer as welkom. Ons sien daarna uit om van jou te hoor en jou te verwelkom by AGS Kairos Bedieninge.
Kairos gemeente
FNB Tjek rek. 523 0009 2203
Takkode: 250 655
Graaff-Reinet tak.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: