So Plant Ons - Ep. 8 Die Wilde Dagga plant (Leonotis Leonurus)
Автор: Revolve Productions
Загружено: 2025-12-15
Просмотров: 12
Описание:
In episode 8 van SO PLANT ons hoor ons meer oor Die Wilde Dagga plant ook bekend as Lions ear wat familie is van die Mint Plant ☘️...
'Disclaimer, Besoek eers u plaaslike Dokter vir mediese behandeling hierdie is slegs RAAD uit die Natuur'
Dankie vir julle ondersteuning deur die jaar ons wens julle toe n geseënde Fees seisoen.... dankie dat julle SO PLANT ONS VOLG EN DEEL...so leer ons almal meer saam van plante by Anna en Esbe by Tuin op Die Brak.
Facebook:Revolve Productions
Facebook:Radio Fynbos
Facebook:Tuin op die Brak
Music References
Carel Bester
(So Plant ons Liedjie)
Music by Dana Music from Pixabay
(Happy Kids (59 sec Short)
#plant #plants #garden #kortfilm #series
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: