NateDawg Da Magician Ft Jemaine Julies - Alles (Official Music Video)
Автор: Magix Works Studios
Загружено: 2024-02-16
Просмотров: 2153
Описание:
Die song gaan oor wanneer jy daai "Love at first sight" moment gehad het..... En jy weet dat die is die "One" vir jou.
Maar net soos in die lewe kom daar curveballs en soms begin dinge skeef loop..but jy besluit jy gaan dit nie so los nie en fight vir die een.
Die is n Drill Afrikaanse love song😁Iets wat mens nogals nie baie van hoor in S.A nie. NateDawg Da Magician en Jemaine Julies(meti magic vocals) het bymekaar gekom om die warme song te drop 🔥🙌🏽
#NateDawgDaMagician #jemainejulies #alles #magixworksstudios #annelevelboeta #afrikaans #drill #afrikaansdrill #lovesong #liefde
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: