BKB Jeugskou George HD
Автор: BKB Ltd
Загружено: 2018-10-08
Просмотров: 437
Описание:
Die 19de Nasionale Jeugskoukampioenskappe het vanjaar in George plaasgevind.
Breyton Milford, die voorsitter van die Nasionale Jeugskouvereniging, het vir ons meer vertel oor dié skou en wat dit vir die jeug in landbou beteken.
Kyk die video om meer te leer oor wat tydens die skou plaasgevind het, asook om 'n onderhoud met Derick Coertze — wenner: Junior Vleisbeeste Skouman — te sien!
#BKB #BKBLtd #BKBPeople #JeugInLandbou #YouthInAgriculture #FutureFarming
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: