Die laaste seekoei in die Bergrivier
Автор: Die Burger
Загружено: 2013-07-08
Просмотров: 424
Описание:
As die Bergrivierkanomaraton 'n paar honderd jaar gelede geskied het, sou roeiers met groter gevare as koue water te doen gekry het.
Buite se Eben Human gaan stel ondersoek in op die historiese plaas Kersefontein naby Velddrif, waar die Bergrivier se laaste seekoei in 1869 doodgeskiet is.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: