Begin en Eindig Jou Dag Op Jou Knieë
Автор: Roelf Craig - Staan Op
Загружено: 2026-01-03
Просмотров: 248
Описание:
Het jy al ervaar hoe iets jou hele lewe oorneem – soos om ’n huis te soek – en hoe niks wil uitwerk nie? 🏠😔 Hierdie boodskap wys hoe Abba Vader ons leer om fokus te skuif: weg van bekommernis, na vertroue. Wanneer ons Hom eerste stel, wanneer ons elke dag begin en eindig met dankbaarheid vir ons 86 400 sekondes, bring Hy rus, orde en voorsiening. 🙌
Kyk hierdie video en ontdek hoekom God se tyd altyd perfek is.
👉 Moenie vergeet om te subscribe en saam met ons verder te groei nie!
Waar lê jóú fokus vandag?
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: