Jou Afrikaans⎜Rivers & Bridges House Band - Kersfeeslysie
Автор: Jou Afrikaans
Загружено: 2025-12-23
Просмотров: 4
Описание:
Jou Afrikaans⎜Rivers & Bridges House Band - Kersfeeslysie 🎵
🎁 Ons almal het iets of iemand spesiaal wat ons vir Kersfees wil hê wat die feesseisoen net nog meer laat glinster.
Wat is hierdie jaar op jou kersfeeslysie?
🎶 Rivers & Bridges House Band se nuutste liedjie “Kersfeeslysie” is uit!
🎼 Hierdie pragtige lied is geskryf deur Sunette Bridges en vervaardig deur Rivers & Bridges Music.
🛠 JA is tans onder konstruksie, sien binnekort uit na hierdie liedjie en vele meer Afrikaanse musiek op JA!
Jou mense. Jou taal. Jou Afrikaans.
#JouAfrikaans #Afrikaans #RiversandBridgesHouseBand #RiversandBridgesMusic #Kersfeeslysie #Kersfees #fees #Festive #Christmas #wishlist #TrotsAfrikaans #musiek #music
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: