God se verlangde woonplek, deel-2 - Exodus 25 & Hebreers 8 - Ds.Ryno Louw
Автор: EG Kerk Sasolburg
Загружено: 2020-08-03
Просмотров: 22
Описание:
So dikwels raak kinders van die Here besig met die "dinge van die Here" en vergeet ongelukkig baie keer van die "Here van die dinge"...
Ons word weergebore, is oppad hemel toe, maar ons mis die werklike inwoning en instaatstelling van God. Daarom is dit belangrik om te let op die voorbeelde van die items wat in die heiligdom en die aller heiligste van die tabernakel was.
God verlang om in Sy voluit in jou te woon en te werk!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: