ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

EK IS GESKOK!!! IZAK EN DANIE BOTHA SE PODCAST. WEGRAPING. RAPTURE. 23 September. 24 September

Автор: Christian Morning News

Загружено: 2025-09-18

Просмотров: 3997

Описание: Video na podcast:    • Danie Botha oor die wegraping  
Vir die mense wat se ek mag nie oordeel nie - Ons MOET juis dwaalleer uitlig!! Kry bietjie rigting asseblief? God het nie tyd vir LOUWARM Christene wat net agteroor sit en NIKS doen nie:

Satan doesn't just attack from the outside - he sends deceivers as "believers". Wolves don't howl...they blend in. That is why Scripture says: "Ye shall know them by their fruits." - Matthew 7:16. Don't fall for smooth talk, titles, or FAKE LIGHT. Pray for discernment - the Spirit never lies!

Ek is geskok oor Izak.
Ek is geskok oor Izak vir oom Danie lugtyd gee om sy verdraaiing van wegraping verder te versprei.
Ek verstaan nie hoekom mense wat die Woord van God so moet verdraai
soveel aanhangers kry nie.
Dan word hul nog lugtyd by dit gegee, en daar word aan hul lippe gehang.
En die mense wat juis die ander mense probeer waarsku teen dit,
word so gekruisig om te se hoe wreed ons is.
Daar word selfs hierdie valse profete met Jesus gesimboliseer
en ons word gese, ons vervolg Jesus nou.
Ek dink mense moet begin besef, die paadjie na die Here is die smal paadjie.
Ons wat ander waarsku om nie God se Woord te verdraai nie, sal
deur die gepeupel wat dit TOELAAT om God se Woord te verdraai,
nog uit hierdie samelewing geskop word.
Dit herinner my so erg aan die merk van die dier.
Ek het in n opmerking iewers gesien, dat Danie se, Levitikus het 9 getalle,
maar in ander tale, het Levitikus nou nie 9 getalle nie.
So, is hierdie wegraping dan nou net vir ons Afrikaner en Engelse mense?
Hoekom sal die Here ander nasies uitlaat?
Oom Danie, hoekom word Christene by die duisende reeds doodgemaak in Nigerie
en ander plekke, as hulle nie weggeraap gaan word nie? Dit maak mos
nie sin nie? Asook, in die middeleeue, die derduisende Christene wat deur die
Rooms Katoliekes doodgemaak was vir "kettery" as hul nie weggeraap is nie?
Nee oom Danie, hier is BITTER BAIE GATE in hierdie teorie van oom.
Die HERE sou al hierdie Christene se lewens gespaar het as daar n wegraping
sou plaasvind het.
Ons is reeds in die groot verdrukking. Daar was geen wegraping voor dit nie,
en sal ook nie wees nie.
Ons kan net wag dat Jesus op die wolke nou kom, en ENIGE tyd van nou af.

#daniebotha #wegraping #rapture #Izak #23september #24september #feastoftrumpets

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
EK IS GESKOK!!! IZAK EN DANIE BOTHA SE PODCAST. WEGRAPING. RAPTURE. 23 September. 24 September

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Danie Botha oor die wegraping

Danie Botha oor die wegraping

TBT - @amorvittone at East Rand Traders | New Song dropping 7 November

TBT - @amorvittone at East Rand Traders | New Song dropping 7 November

Ds. Jasper Schellingerhout -  Die gevaar van misleiding oor die wegraping

Ds. Jasper Schellingerhout - Die gevaar van misleiding oor die wegraping

Danie Botha se Eindtyd leuens Deel 1  by Professor Hannes Redelinghuys (Ph.D.)(Eskat.)

Danie Botha se Eindtyd leuens Deel 1 by Professor Hannes Redelinghuys (Ph.D.)(Eskat.)

Почему зарядка после 60 ускоряет потерю мышц? Парадокс сардинских долгожителей | ЗДОРОВЬЕ ДАРОМ

Почему зарядка после 60 ускоряет потерю мышц? Парадокс сардинских долгожителей | ЗДОРОВЬЕ ДАРОМ

111 Vita Dei Woordskool: Wegraping

111 Vita Dei Woordskool: Wegraping

Die wegraping vs die sigbare wederkoms van Christus

Die wegraping vs die sigbare wederkoms van Christus

No Rapture!!!

No Rapture!!!

Die tyd is min | Danie Botha

Die tyd is min | Danie Botha

Отёки уйдут за 7 минут: запускаем лимфу ПРАВИЛЬНО

Отёки уйдут за 7 минут: запускаем лимфу ПРАВИЛЬНО

WAT GEBEUR NA DIE WEGRAPING DEEL 1 Danie Botha en Amanda Loftus

WAT GEBEUR NA DIE WEGRAPING DEEL 1 Danie Botha en Amanda Loftus

"Wat Gebeur na die Wegraping – Deel 2 | Danie Botha & Amanda Loftus"

Danie Botha.. Gospel singer

Danie Botha.. Gospel singer

DIE WEGRAPING IS HIER.....

DIE WEGRAPING IS HIER.....

Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020

Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020

112 Vita Dei Woordskool: Wegraping 2

112 Vita Dei Woordskool: Wegraping 2

НЕТ ВОСХИЩЕНИЯ! Певица-евангелистка Прошу прощения.

НЕТ ВОСХИЩЕНИЯ! Певица-евангелистка Прошу прощения.

Danie Botha se 2025 Wegrapings Leuens Deel 1 deur Professor Hannes Redelinghuys Ph D Eskat

Danie Botha se 2025 Wegrapings Leuens Deel 1 deur Professor Hannes Redelinghuys Ph D Eskat

Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL2

Eindtyd met Amanda & Danie Botha DEEL2

РАССЕКРЕЧЕНЫ ФАЙЛЫ ЭПШТЕЙНА.

РАССЕКРЕЧЕНЫ ФАЙЛЫ ЭПШТЕЙНА.

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]