Hoekom moet ons bid? Die antwoord sal jou verras!
Автор: Danie Matthee
Загружено: 2020-10-02
Просмотров: 872
Описание:
Hoekom moet ons bid? Die antwoord sal jou verras. Dalk dink jy gebed is belangrik omdat die Bybel sê ons moet bid of omdat jy dringend iets nodig het, en jy hoop God sal kan help, maar die rede waarom God wil hê ons moet moet bid is baie belangriker en kan 'n baie groot impak op jou lewe hê.
As jy nog nie het nie, onthou asseblief om te"SUBSCRIBE."
Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek my Patreon bladsy, waar jy meer videos en ook agter die skerm footage kan kry of gaan na my website vir die bankbesonderhede.
/ daniematthee
http://www.obed.co.za
Ondersteun asseblief ook my drama 'VRY' wat by die Nasionale Kunstefees te sien is. Klik op die link hieronder om dit te kyk.
https://nationalartsfestival.co.za/sh...
My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op sy lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: