Vertrou jy op GOD of GO(e)D? (Markus
Автор: Gereformeerde Kerk Bloempark
Загружено: 2021-01-23
Просмотров: 220
Описание:
VERTROU JY op GOD of GO(ed)? (Markus 10:17-31)
Waarop moet ons vertrou wees? Op God of goed? Wat wil Jesus hier in hierdie gedeelte vir ons leer? Hoe lyk 'n lewe wat op God vertrou en nie op goed nie? Kom luister gerus saam.
As u graag 'n bydra wil maak tot ons bediening:
Die DIAKONIE se insameling is om behoeftige gesinne in ons gemeente te help en by te staan!
DIAKONIE (verwysing: Kollekte)
Rekeningnaam: Bloempark Diakonie
ABSA Tjekrekening
Rek no: 1570280321
Takkode: 632005
Die KERKKAS se insameling gaan om ons gebou te onderhou, salarisse van amptenare van die kerk te betaal, vir sendingaksies en algemene onderhoud van die erediens!
KERKKAS (vir dankoffers verwysing: gebruik asb u lidmaatnommer - laat weet ds. Zak as jy nog nie een ontvang het nie)
Rekeningnaam: GK Bloempark
Absa Loch Logan
Rekening nommer: 047 0341 688
Takkode: 334134
Baie dankie!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: