RAAMWERK VIR GEESTELIKE GROEI | STIL | Hoe hoor ek God se stem?
Автор: IN-SIGHT LIFE
Загружено: 2024-05-08
Просмотров: 28
Описание:
Voel jy soms jou Geestelike Groei kort 'n boost? Dan is hierdie videos waarna jy opsoek is.
Ons is mens en ons werk met raamwerke. Raamwerke is hoe ons funksioneer in die wêreld. Ons breine filter inligting deur raamwerke. Die akademie praat van Heuristiese Raamwerke. "Heuristies" beteken 'om te vind'. Ons vind, of ontdek die lewe, die wêreld of die realiteit elke dag. En God het ons gemaak om te ontdek; bo alles, ontdek ons Hom elke dag...as ons soek...
In hierdie reeks videos leer ons hoe om te soek en vind, en ons noem dit RAAMWERKE VIR GEESTELIKE GROEI.
Daar is 7 videos in die reeks en elke video spreek 'n area in jou lewe aan wat jou gaan help groei, en areas waar jy jouself keer om te groei.
Laat weet hoe jy die reis ervaar in die comments.
Sien jou oppad!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: