Die Eksodus-weg
Автор: BibleProject - Afrikaans
Загружено: 2025-05-19
Просмотров: 499
Описание:
Die verhaal van Israel se Eksodus is ‘n storielyn wat reg deur die Bybelse verhaal loop, maar dis nie net Israel se storie nie, dis ons almal s’n. Kyk hierdie video en ontdek die reis van die Eksodus Weg uit slawerny, deur die wildernis en in die beloofde land in.
In hierdie video sal jy leer...
*Eienskappe van elke deel van die reis
*Hoe die Eksodus patroon soos ‘n melodie is wat herhaal reg deur die Bybel
*Die ware identiteit van die slawerny waarvan Jesus ons vrymaak
*Waarom die eerste volgelinge van Jesus hulle beweging “Die Weg” genoem het.
*Hoe Jesus se volgelinge reis in die wildernis
00:00 Die patroon van die Eksodus Weg
00:25 Die weg uit slawerny uit
01:04 Die weg deur die wildernis
01:24 Die weg in die beloofde land in
01:40 Die herhaling van die Eksodus Weg patroon
03:08 Jesus as die weg uit, deur en in
Kyk ook na hierdie verwante video’s...
• Dag van die Here
• Oorsig: Eksodus 1-18
• Oorsig: Eksodus 19-40
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybel #Eksodus-weg
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: