Die gevaarlikste woorde in die Bybel: “Ons weet” [15 Maart 2026]
Автор: eKerk
Загружено: 2026-03-14
Просмотров: 3672
Описание:
𝗕𝗼𝗼𝗱𝘀𝗸𝗮𝗽 || Die gevaarlikste woorde in die Bybel: “Ons weet”
Soms dink ons ons verstaan alles klaar. Ons weet mos. Maar juis daar kan geloof begin stagneer. Wat gebeur wanneer God ons uitnooi om weer met oop oë, nederigheid en nuuskierigheid na Hom te luister?
Hierdie Sondag help 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 ons nadink oor hoe die woorde “ons weet” soms ons harte kan sluit vir wat God nog vir ons wil wys.
#eKerk #Boodskap
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: