Dehan Marais - Die Anderkant (Official Music Video)
Автор: Dehan Marais
Загружено: 2022-03-11
Просмотров: 21619
Описание:
Luister nou op alle streaming platforms: https://song.link/za/i/1609285917
A song by Dehan Marais - https://instagram.com/dehan_marais?ut...
Produced by Ollyvans Studios - https://instagram.com/ollyvansstudios...
Video Production by Janu Greyling - https://www.instagram.com/janu.greyli...
Guitar & Drums by Olly van Schalkwyk - / ollyvans
For more productions by Ollyvans Studios please visit: https://ollyvans.co.za/studios/
LYRICS:
Verse 1
Ek down n bottel wyn pinotage
Draaie op die bainskloofpas
Ek skiet die tonnel deur
Reguit oor
Reguit tot Marais se deur
Pre
Dan kyk ek trug
Val op my rug
Voel die wind deur my hare
Hoekom kyk jy my so stiptelik
In my oe , ek is verlore
My koppie spin die wereld raas in my ore
Chorus
Kry my ani anderkant
Los vimy n biedjie van daai
4x4 dop, spehgetti nekki,kyk ek het n
n boertjie two tone hemp
N castle pens
En vellies wat verniel is deur n nubar dance
Verse 2
Dan drink ons pittekou ,
los nou jy weet dan hyt n kwaai vrou
Die tyres fluit om die eerste draai dis hiluxe se wiele daai
Pre
Dan kyk ek weg
Voel weer so sleg
My gedagtes hardloop huis toe,
Als kom trug
My kop wil net na jou toe
Ek mis die woorde
Ek is verlore
My koppie spin , die wereld raas in my ore
Bridge
Ek is nie moeg nie , ek is nie alleen nie
Kom jy leer my hoe om seer te kry
Ek sien deur jou , ek sien om jou
Hoop nie jy weet nie , jy weet nie
Chorus
Kry my ani anderkant
Los vimy n biedjie van daai
4x4 dop, spehgetti nekki,kyk ek het n
n boertjie two tone hemp
N castle pens
En vellies wat verniel is deur n nubar dance
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: