Nuwe reeks | Die oomblik | Seisoen 1
Автор: VIA
Загружено: 2026-02-20
Просмотров: 113
Описание:
Op die eerste episode van #DieOomblik: Die rockgroep @Spoegwolf tree vir die eerste keer op by die musiekkonsert @AfrikaansIsGroot . Die hoofsanger, Danie du Toit, maak sy huis oop en wys hoe hy en die res van die groep gereed maak vir die groot vertoning.
Skakel Sondag om 20:00 in vir #DieOomblik.
Heruitsendings: Dinsdae 19:00 | Donderdae 22:00 | Vrydae 20:00"
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: