SONSKYNLAND | 2026
Автор: Laerskool Horison
Загружено: 2025-12-20
Просмотров: 248
Описание: Deur aan u kleuter die geleentheid te gee om hier skool toe te gaan, word ʼn vroeë band met die toekomstige “groot” skool ontwikkel. Hierdie kinders betree hul Graad 1-jaar met baie meer selfvertroue en sonder vrees. Die Graad R klasse dien terselfdertyd as brugklasse vir Graad 1. Al die klasse volg ʼn goedgekeurde dagprogram. Vir u as ouer bly dit ʼn groot gerief om u skoolgaande kinders asook kleuterkinders op een perseel versorg te kan hê. Sonskynland (Horison Preprimêr) is die mees unieke skool met ʼn magdom van noodsaaklike ontwikkelingsaktiwiteite.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: