Herfsland | 1979 | Afrikaans Drama | Full Movie
Автор: Kliek & Fliek
Загружено: 2025-06-17
Просмотров: 483
Описание:
Na die dood van sy vrou, open Maritz de Necker (Hans Strydom) n regspraktyk in Worcester. Sy skoonpa, Senator Scheepers (Dirk de Villiers) blameer Maritz vir die selfmoord van sy dogter en gaan uit sy pad om Maritz uit te werk en slaag daarin om n regskommissie-ondersoek teen hom ingestel te kry. Intussen raak Maritz verlief op die Senator se pleegkind Carina (Riana Pienaar) en skraag dit hom, met die ondersteuning van sy suster (Trix Pienaar) en die grapkas Willem (Tobie Cronje) om die Senator te beveg.
#afrikaans#southafrica#movies
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: