ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

LUISTER NA JOU HART - Afrikaans Cover of 'Listen To Your Heart' by Roxette

Автор: Music Machine

Загружено: 2026-02-06

Просмотров: 8348

Описание: LUISTER NA JOU HART - Afrikaans Cover of 'Listen To Your Heart' by Roxette.
Subscribe for more Afrikaans covers and music content just like this.
Songs on this channel contain AI generated music and/or vocals.
#listentoyourheart #luisternajouhart #afrikaansmusic #roxette
LYRICS:
[Verse 1]
Iets in jou glimlag wat jy wegsteek van my
Voel ongemaklik met die kyk wat ek kry
Hoe maak jy liefde as jy die heeltyd moet vêg
'n Stukkie van ons hemel is nou weg

[Chorus]
Luister na jou hart
As hy uitroep na jou
Luister na jou hart
As jou gedagtes weerhou

Ek weet nie waarheen jy gaan nie
Ek sal nooit verstaan
Maar luister na jou hart
Voor jy besluit om te gaan

Mmmm Mmmmm

[Verse 2]
Ons twyfel soms in die besluit wat ons maak
Herinneringe in die see weggeraak
Als weg gespoel, in die greep van die stroom
Is als wat ons gedeel het net 'n droom?

[Chorus]
Luister na jou hart
As hy uitroep na jou
Luister na jou hart
As jou gedagtes weerhou

Ek weet nie waarheen jy gaan nie
Ek sal nooit verstaan
Maar luister na jou hart
Voor jy besluit om te gaan

[Instrumental]

[Bridge]
Want daar is stemme
wat net jy kan hoor
Jy wil dit sê maar
jy't die woorde verloor

Jy het 'n stem wat
net jy kan vind
Jou hart is wilder
as die wind

[Chorus]
Luister na jou hart
(Jy moet luister as hy uitroep na jou)
As hy uitroep na jou
Luister na jou hart
(Luister mooi as jou gedagtes weerhou)
As jou gedagtes weerhou

Ek weet nie waarheen jy gaan nie
Ek sal nooit verstaan nie
Luister na jou hart
Voor jy besluit om te gaan

[Outro]
Ek weet nie waarheen jy gaan nie
Ek sal nooit verstaan nie
luister na jou hart
Voor jy besluit om te gaan

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
LUISTER NA JOU HART - Afrikaans Cover of 'Listen To Your Heart' by Roxette

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

МУЗЫКА ПЕРЕМЕН 1985 (Ария, Гостья из будущего, Пугачева в Стокгольме, молодой Лагутенко и др.)

МУЗЫКА ПЕРЕМЕН 1985 (Ария, Гостья из будущего, Пугачева в Стокгольме, молодой Лагутенко и др.)

Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander

Bok van Blerk - Ik Ben Een Afrikaander

Afrikaans Covers

Afrikaans Covers

IS DIE LIEFDE VERBY? - Afrikaans cover of 'It Must Have Been Love' by Roxette

IS DIE LIEFDE VERBY? - Afrikaans cover of 'It Must Have Been Love' by Roxette

Michael Bennett Moves Everyone to Tears with “Still by the Roadside” | Emotional Performance

Michael Bennett Moves Everyone to Tears with “Still by the Roadside” | Emotional Performance

Roxette - Listen To Your Heart (Countdown, 1989)

Roxette - Listen To Your Heart (Countdown, 1989)

Jy Het Saamgestaan

Jy Het Saamgestaan

Джем – LUISTER NA JOU HART - Afrikaans Cover of 'Listen To Your Heart' by Roxette

Джем – LUISTER NA JOU HART - Afrikaans Cover of 'Listen To Your Heart' by Roxette

DIE STORIE (The Story - Brandi Carlile Afrikaans Version)

DIE STORIE (The Story - Brandi Carlile Afrikaans Version)

GEHEIME LIEFDE - Afrikaans cover of 'Secret Love Song' by Sarah Lacey

GEHEIME LIEFDE - Afrikaans cover of 'Secret Love Song' by Sarah Lacey

Adele Ft.Imagine Dragons - Unstoppable Hearts in the Dark Light - Inspired - Original Music Video:

Adele Ft.Imagine Dragons - Unstoppable Hearts in the Dark Light - Inspired - Original Music Video:

DIE REDE - Afrikaans cover of 'The Reason' by Hoobastank

DIE REDE - Afrikaans cover of 'The Reason' by Hoobastank

The Sound of Silence – Rising to the Night 2k26 Remix Cover ( DJ Monster Edit )

The Sound of Silence – Rising to the Night 2k26 Remix Cover ( DJ Monster Edit )

One Last Kiss - (Cover)

One Last Kiss - (Cover)

Om du hör mig – En innerlig och sorglig kärleksballad 💔

Om du hör mig – En innerlig och sorglig kärleksballad 💔

Heartbreaking “After I’m Gone” By MICHAEL BENNET America’s Got Talent 8 min !!! - JER STE VI HTELI !

Heartbreaking “After I’m Gone” By MICHAEL BENNET America’s Got Talent 8 min !!! - JER STE VI HTELI !

TOP HOT | Where Love Forgot to Speak | Let Babylon Burn

TOP HOT | Where Love Forgot to Speak | Let Babylon Burn

Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart (Amptelike Musiekvideo)

Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart (Amptelike Musiekvideo)

EK KYK NA JOU - Afrikaans Male Cover of 'I Look At You' by Miley Cyrus

EK KYK NA JOU - Afrikaans Male Cover of 'I Look At You' by Miley Cyrus

Michael Bennett & His Wife – A Beautiful Live Duet That Touched Everyone

Michael Bennett & His Wife – A Beautiful Live Duet That Touched Everyone

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]