AfriForum Buurtwag – raak vandag betrokke
Автор: AfriForum
Загружено: 2026-02-23
Просмотров: 3693
Описание:
AfriForum se buurtwagte bestaan uit gemeenskapslede wat verantwoordelikheid neem vir hul eie veiligheid. Deur sigbare patrollies, noue samewerking met die SAPD en vinnige reaksie op verdagte aktiwiteite, help ons om misdaad te voorkom en gemeenskappe weerbaar te maak.
Sluit aan. Raak betrokke. Maak ’n verskil. www.afriforumbuurtwag.co.za
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: