ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Nadine Blom - Nuwe Liefde Amptelike Musiekvideo (Official Music Video)

Автор: Nadine Blom

Загружено: 2023-10-13

Просмотров: 19363

Описание: Nuwe Liefde se storielyn gaan oor ‘n girl wat in haar “kop” leef, sy is alles vir almal om haar maar sy sukkel om balans te hou en haarself die tyd en liefde te gee wat sy verdien. Sy leef in isolasie bubble en sukkel om mense naby aan haar toe te laat. In ‘n kuiersessie saam met haar vriendinne, gaan daar ‘n liggie aan vir haar oor wat sy eintlik moet doen om weer te begin “lewe” Haar vriendinne ruk haar groot bril af van haar neus af, maar haar bolla los, en help haar om die magic in haar weer na vore bring. Ons hoop dat die liedjie jou sal herhinner aan die die magic wat in jou ook opgesluit lê!

Scroll ondertoe vir lirieke.

Foto: Gerduan Kemp Photo & Film

#nadineblom #nuweliefde #nuwegees #nuwevrede

Artist Name: Nadine Blom
Title:Nuwe liefde
Country: South Africa
Composer(s):  Hunter Kennedy, Jana Carina Bougas, Nadine Blom 
Producer: Ruan Graaff

Location: Mustang Sally’s Diner in Montana
Cobra motorvoertuig: Hennie van der Merwe
Produksiemaatskappy: Gerduan Kemp Photo & Film
Grimering: Viki Pienaar Professional Make up artist
Haarstillering: Deon van Dyk – Eienaar: Dumant Hair studio
Veaudry Global
Fleur Beauty Aesthetics & Wellness
Dr. Ria Smit

Vriendinne (modelle):
Marna de Beer
Samantha Els
Jessica Kleynhans
Juanita Myburg

The Marketing Zoo

Lirieke:

VERSE 1
As ek terug kyk oor my lewe
En waar ek orals was
Dans met my geraamtes
Af gestof en uit die kas

Neergeskryf in elke boek
Ma daar is iets wat ek nog soek
Voor my storie eindig weet ek nou wat ek moet doen

CHORUS
Bring vir my nuwe lewe
Kannie anners nie
Gee vir my nuwe liefde
Die een wat ek verdien

Woahooooah hoa
Ek weet die tyd is hier
Woahooooah hoa
Vir nuwe liefde
Nuwe lewe

VERSE 2
Het so ver gereis al oor die jare
Gedoë en gedien
Soosie jare aanstap weet ek
Daars nog soveel om te sien

PRECHORUS
Neergeskryf in elke boek
Ma daar is iets wat ek nog soek
Voor my storie eindig weet ek nou wat ek moet doen

CHORUS
Bring vir my nuwe lewe
Kannie anners nie
Gee vir my nuwe liefde
Die een wat ek verdien

Woahooooah hoa
Ek weet die tyd is hier
Woahooooah hoa
Vir nuwe liefde
Nuwe gees
Nuwe vrede
Nuwe liefde
Nuwe lewe

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Nadine Blom - Nuwe Liefde Amptelike Musiekvideo (Official Music Video)

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Nádine - Eindeloos (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Nádine - Eindeloos (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Nadine Blom - Kom Saam - Amptelike musiekvideo / Official Music Video

Nadine Blom - Kom Saam - Amptelike musiekvideo / Official Music Video

Christia Visser | Haar nuwe liedjie 'Ek Sal As Jy Sal' | 3 Mei 2024

Christia Visser | Haar nuwe liedjie 'Ek Sal As Jy Sal' | 3 Mei 2024

Tom Jones - (It Looks Like) I'll Never Fall In Love Again (The Dusty Springfield Show, 5th Sep 1967)

Tom Jones - (It Looks Like) I'll Never Fall In Love Again (The Dusty Springfield Show, 5th Sep 1967)

Nadine - Nader Aan Jou - 25 Junie 2019

Nadine - Nader Aan Jou - 25 Junie 2019

IŠ NEVILTIES GERIU ARKLIO PIENĄ KAZACHSTANE (15)

IŠ NEVILTIES GERIU ARKLIO PIENĄ KAZACHSTANE (15)

Christia Visser | Oor haar nuwe enkelsnit 'Wat De Hel' | 24 November 2022

Christia Visser | Oor haar nuwe enkelsnit 'Wat De Hel' | 24 November 2022

ABBA - Happy New Year (Video)

ABBA - Happy New Year (Video)

Šeškės, Gabrielius Vagelis - Tu Mane Laikyk (Gyvai | Šv. Kotrynos bažnyčia)

Šeškės, Gabrielius Vagelis - Tu Mane Laikyk (Gyvai | Šv. Kotrynos bažnyčia)

Nádine - Ek Haal Weer Asem (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Nádine - Ek Haal Weer Asem (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Koemadoe

Koemadoe

Kurt Darren - Hop Hop Spinnekop (Official Music Video)

Kurt Darren - Hop Hop Spinnekop (Official Music Video)

Andriëtte - Sewe Oseane

Andriëtte - Sewe Oseane

Почему Польша купила тысячу корейских танков вместо Абрамсов и Леопардов?

Почему Польша купила тысячу корейских танков вместо Абрамсов и Леопардов?

Madonna - Don't Cry For Me Argentina (Official Video)

Madonna - Don't Cry For Me Argentina (Official Video)

Nádine - Skildery (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Nádine - Skildery (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

Miks Galvanovskis - Es aiziet nevaru

Miks Galvanovskis - Es aiziet nevaru

Juanita du Plessis - DIS 'N VIBE (Official Music Video)

Juanita du Plessis - DIS 'N VIBE (Official Music Video)

Demi Lee Moore - Net Myne (Amptelike Musiekvideo)

Demi Lee Moore - Net Myne (Amptelike Musiekvideo)

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]