Ondersteuningsdienste: Fisioterapie
Автор: Jan Kriel Institute
Загружено: 2026-03-05
Просмотров: 9
Описание: Fisioterapie is gerig op die ontwikkeling van motoriese vaardighede soos balans en koördinasie. Fisiek-gestremde leerders ontvang terapie wat fokus op die bevordering van onafhanklikheid en/of die instandhouding van funksie. Daar is twee fisioterapeute werksaam by Jan Krielskool. Dienste word gebied aan behoeftige leerders van Graad R tot 12.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: