Ryk Kleinhans - Laat Hy Loop (Official Music Video)
Автор: Ryk Kleinhans
Загружено: 2025-12-12
Просмотров: 101159
Описание:
Official Music Video for ""Laat Hy Loop"" by Ryk Kleinhans. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/LaatHyLoop
Follow Ryk Kleinhans on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?...
Instagram - https://www.instagram.com/rykkleinhan...
TikTok - https://www.tiktok.com/@rykkleinhans?...
Borg: Knap Sak Leather - https://www.knapsakleather.co.za/?uut...
Video By: ETG Creative
Electric: Ruan Reynecke
Drums: Petrus van Wyk
Actress: Anzelle De Bruyn
Venue: Malbroer
Laat Hy Loop - Lirieke
Die tannie skink die tee met ‘n skelm idee
‘n Tot of twee meer as die kerk se tee
En die oom vat ‘n sluk laat hy hik
Die oom wil Elvis speel op sy ou boks kitaar
Maar daai skip het gevaar, want hy stel nog sy snaar
Los daai ding
Laat hom sing
Laat hy loop
Gaan jy kom of laat staan
Hy sê speel vir my daai sweet Caroline
Sy sê sy like dit kwaai
Laat hy loop
Steek die vure aan die brand
As ons vat dan vat ons raak
Die hele dorp saam
Laat hy loop
Daar’s ‘n boer agter die plan
As ons sing dan sing ons saam
Maak die glase vol
Laat hy loop
Die tannie spring daar op want sy’s lus vir die dorp
Kort op haar hakke kitaar ini hand
Maak hy plan
Start sy kar
Laat hy loop
Kort oppie dorp, nou’s sy weer lus vir tee
Sy’t die oom verloor maar sy vind hom weer
Op die bul
Tannie gil
Laat hy loop
Gaan jy klim of net staan
Hierdie is die nuwe goeie ou dae
Gaan nou warm raak
Laat hy loop
Steek die vure aan die brand
As ons vat dan vat ons raak
Die hele dorp saam
Laat hy loop
Daar’s ‘n boer agter die plan
As ons sing dan sing ons saam
Maak die glase vol
Laat hy loop
Vat hom vas
Gee hom gas
Maak hom oop
Laat hy loop
Laat hy loop
Steek die vure aan die brand
As ons vat dan vat ons raak
Die hele dorp saam
Laat hy loop
Daar’s ‘n boer agter die plan
As ons sing dan sing ons saam
Maak die glase vol
Laat hy loop
Steek die vure aan die brand
As ons vat dan vat ons raak
Die hele dorp saam
Laat hy loop
Daar’s ‘n boer agter die plan
As ons sing dan sing ons saam
Maak die glase vol
Laat hy loop
(Laat hy loop )
Music video by Ryk Kleinhans performing Laat Hy Loop (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
#RykKleinhans, #LaatHyLoop
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: