Aan God Al Die Ere - Frances Crosby (1875) Gesang Woorde Met Orrel Begeleiding
Автор: Gospel Hymns Unlimited
Загружено: 2023-11-10
Просмотров: 596
Описание:
BELANGRIK. Sluit Aan Om Kennis Te Kry Wanneer Nuwe Gesange, Psalms Of Koortjies Gepubliseer Word. Dankie
IMPORTANT: Please Subscribe To Be Notified When New Hymns, Psalms Or Choruses Published. Thank You.
AAN GOD AL DIE ERE, HY'T WONDERS GEDOEN
1. Aan God Al Die Ere, Hy't Wonders Gedoen;
In Liefde Gee Hy Ons Sy Enigste Seun.
Hy Offer Sy Lewe As Sonderantsoen,
Om Vir Ons Die Hemelpoort Ope Te Doen.
Refrein
Prys Die Heer! Prys Die Heer!
Laat Die Aarde Getuig.
Prys Die Heer! Prys Die Heer!
Laat Die Mensdom Nou Juig.
O' Kom Tot Die Vader, Deur Jesus Die Seun.
En Gee Hom Die Ere, Hy't Wonders Gedoen!
2. Volmaakte Verlossing, Die Prys Van Sy Bloed.
Vir Almal Maak God Die Belofte Nog Goed.
Die Grootste Oortreder Wat Waarlik Geloof,
Word Dad'lik Deur Jesus Vergifnis Beloof.
Refrein
Prys Die Heer! Prys Die Heer!
Laat Die Aarde Getuig.
Prys Die Heer! Prys Die Heer!
Laat Die Mensdom Nou Juig.
O' Kom Tot Die Vader, Deur Jesus Die Seun.
En Gee Hom Die Ere, Hy't Wonders Gedoen!
3. Hy Leer Ons Sy Wonders, Hy't Wonders Gedoen.
En O', Ons Is Nou Deur Sy Kruisdood Versoen!
Maar Groter As Alles En Heerlik En Skoon,
Sal Daardie Dag Wees Wanneer Ons Jesus Kroon.
Refrein
Prys Die Heer! Prys Die Heer!
Laat Die Aarde Getuig.
Prys Die Heer! Prys Die Heer!
Laat Die Mensdom Nou Juig.
O' Kom Tot Die Vader, Deur Jesus Die Seun.
En Gee Hom Die Ere, Hy't Wonders Gedoen!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: