Die motiewe van ons gebede | Petrie Spies | Gebede wat bid (Deel 1)
Автор: Bloemfontein Baptiste Kerk
Загружено: 2024-07-23
Просмотров: 1045
Описание:
Hoekom lyk dit asof God sommige gebede nie antwoord nie? Watter rol speel ons motiewe in ons gebede of dit wat God daarmee doen? Die sodat van ons gebede is 'n goeie filter om te bepaal of God se agenda en doelwitte nog in ons harte leef.
Indien jy ons raamwerk wil aflaai, volg hierdie skakel:
https://storage2.snappages.site/QFWJG...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: