Jay en Lianie May - Naweeklyfie (Amptelike Musiekvideo)
Загружено: 2015-02-06
Просмотров: 1453051
Описание:
Luister 'Naweeklyfie' hier: / naweeklyfie
Volg vir Jay op sosiale media:
Facebook: / jay.band.official
Instagram: / jay_du_plessis
TikTok: / jay_duplessis
Volg vir Lianie May op sosiale media:
Facebook: / lianie.may
Instagram: / lianie_may
TikTok: / lianie_may
____________________________________________________
Lirieke:
Jou sexy lyf
Maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk
Maak my minder vyhandig
En wil jy vat, vat, vat aan my hand
En lê my neer op die stof en sand
En kan jy voel, voel, voel hoe dit brand
Ons trek dit reg deur die dag en aand
Wys my jou naweeklyfie
Jy’s in vir ’n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak in val
Jy’s lip lek lekker
En jou bekkie verlei my
Is jy wat jy aan het?
Moenie skaam wees nie praat net
Kom fluister sag, sag, sag in my oor
En sê my die goed wat ek graag wil hoor
En druk my vas, vas, vas teen jou lyf
Want dis jou mond wat my goed opvryf
Wys my jou naweeklyfie
Jy’s in vir ’n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval
Wys my jou naweek lyfie
(Lyfie, lyfie, lyfie)
Jou sexy lyf
Maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk
Maak my minder vyhandig
Wys my jou naweeklyfie
Jy’s in vir ’n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval
Wys my jou naweek lyfie
Jy’s in vir ’n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval
Wys my jou naweek lyfie
(Lyfie, lyfie, lyfie)
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: