Vierspel Tot Jy Dood Is Afrikaanse rolprent 1996
Автор: Old Afrikaans Country Music & South African Movies
Загружено: 2025-09-13
Просмотров: 9191
Описание:
Vierspel Tot Jy Dood Is Afrikaanse rolprent 1996
“Tot jy dood is”. In “Tot jy dood is” erf die bruin voorman Billy Vermeulen ’n spogplaas na die eienares se dood, maar haar kinders betwis die testament. Hy loop ’n beseerde vreemdeling in die bos raak en verpleeg hom, maar die vreemdeling is daar om wraak te neem.
Akteurs
William Abdul as Billy Vermeulen
Nico Liebenberg as Johan du Toit
Esmeralda Bihl as Jenny
Gert van Niekerk
Geen kommersiële voordeel word uit hierdie video verkry nie, dis alleenlik vir opvoedkundige doeleindes. Artikel 107 van die Wet op Kopiereg, 1976, maak voorsiening vir “redelike gebruik” vir doeleindes soos kritiek, kommentaar, nuus verslaggewing, onderrig en navorsing. Dus word eienaarskap van die video nie uitgedaag nie en bly dit die eiendom van die kopiereg-houer.
No commercial gain is being made from this video, it is for educational purposes only. Under Section 107 of the Copyright Act, 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching and research. Therefore ownership of the video is not challenged and remains the property of the copyright holder.
Please contact me if there is a problem with uploading this and I will delete, thank you.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: