The Freddie Erasmus Tapes - Wie Het Vir Jou Gesê? (Uitblaker Demo) [Official Video]
Автор: The Freddie Erasmus Tapes
Загружено: 2022-04-03
Просмотров: 324
Описание:
Wie het vir jou gesê
Maak so of so?
Wie het vir jou gesê
Wie jy moet glo?
Want deur leke op jou sake
Word die duisternis jou baas
Hoor jy raad van doodse stilte
Deur ‘n leerskool van geraas
Oppas!
Wie het vir jou gesê
Jy’t soveel oor?
Wie het vir jou gesê
Jy het verloor?
Want ons glo die grootste name
Desperaad en sonder vrae
Die beroemde en bekwame
Word as sinoniem verdra
Wie het vir jou gesê
Vat my advies?
Wie het vir jou gesê
Wat jy moet kies?
Wie het vir jou gesê
Wat jy moet vat?
Wie het vir jou gesê
Hoe lyk jou pad?
Want dis eintlik heel eenvoudig
Om dit om jou te gewaar
Soos dit stadig als vernietig
En die meeste dit aanvaar
Oppas!
Project SOPHIA (Songs of People's Hearts in Afrikaans)
Album: (Work in Progress)
Words/ Music: Freddie Erasmus
Instruments/ Voices/ Programming: Freddie Erasmus
Producer: Freddie Erasmus @ Erasmachine Mobile/ Home Studio
Video Editing: Freddie Erasmus
Video by Cottonbro
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: