Скачать
Uitvoerende Burgemeester van George, Rdh Leon van Wyk moedig burgers van George aan om die sensusvra
Автор: George Municipal Official YouTube Account
Загружено: 2022-04-25
Просмотров: 87
Описание: Die Uitvoerende Burgemeester van George, Ald. Leon van Wyk verwelkom Statistieke Suid-Afrika se verlenging van die aanlynvraelys vir Sensus 2022 tot einde April 2022 en moedig die George-munisipaliteit se burgers aan om hierdie geleentheid ten volle te benut om die sensusvraelys te voltooi.
Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: