Die Wegraping - Deel 1: Die Vyfde Afspraak!
Автор: AGS Lewende Waters Vaalpark
Загружено: 2017-09-18
Просмотров: 929
Описание: In hierdie boodskap verduidelik Pastoor Dries hoe al die Joodse feeste, dag en datum, in Christus vervul moet word. Die eerste 4 is reeds vervul met Sy eerste koms en die uitstorting van die Heilige Gees op Pinksterdag. Die laaste drie moet nog vervul word. Die volgende afspraak is Rosh Hashanah, die fees van trompette, die lang dag, fees van die dag of die uur weet niemand nie - dit is die fees van die wegraping! Al die ander feeste is dag en datum vervul, waarom sal hierdie fees op 'n ander dag vervul word?!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: