Object Lesson | Vertrou | FHKidz | 30 Januarie 2022
Автор: Father's Heart Kidz
Загружено: 2022-01-30
Просмотров: 216
Описание:
Welkom by Father's Heart se Kinderkerk. Hier is ons passie om jou kinders praktiese lewens lesse te leer uit al die wonderlike stories wat ons in die Bybel vind. Geniet dit saam ons en maak seker jy deel dit met almal wat kinders het wat graag meer wil leer van Jesus.
Vandag doen ons 'n object lesson oor die topic "Vertrou", en ons kyk bietjie na wat die Bybel daarvan sê in Spreuke 3:5-6.
Hier is die PDF-link vir die inkleur prent van vandag se les:
https://fathersheart.co.za/FHKidz%20C...
Jy kan by ons WhatsApp Groep aansluit met hierdie link:
https://chat.whatsapp.com/CX9onDQXz7x...
Onthou om ons Facebook Blad te volg:
/ fathersheartkidz
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: