WEEK 3: ONTDEK DIE NUWE TESTAMENT! DIE BRIEWE VAN SLAAF NA SEUN | JOHANN HERBST | AANDDIENS | 17 NOV
Автор: Lewende Woord Centurion
Загружено: 2024-11-20
Просмотров: 11
Описание:
WEEK 3: ONTDEK DIE NUWE TESTAMENT! DIE BRIEWE VAN SLAAF NA SEUN
Jou Stand: Onesimus se storie is jou storie
Wanneer jy gered word gaan jy deur dieselfde verplasing. Slaaf na broer en seun/dogter, nutteloos vir die koninkryk na nuttig, vêr van God na naby (Kol. 1:21). Jy is ook verplaas van die duisternis na die koninkryk van Jesus (Kol. 1:13-14).
Jy is `n nuwe skepping en jy moet jou ouself aflê.
Vir die volledige diens, volg die skakel: https://youtube.com/live/Zzz7hWetUUk
.
.
#spanbou2024 #Jesus #Jesusliefde #identiteitinchristus #verhouding #kerkfamilie #gemeenskapskerk #lewendewoordcenturion
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: