Hoe weerstaan jy satan?
Автор: Johan Brits
Загружено: 2026-01-18
Просмотров: 350
Описание:
Ephesians 6:10, 10-12 NIV
[10] Finally, be strong in the Lord and in his mighty power.
[10] Ten slotte: Vind krag in julle verbondenheid aan die Here, ja, in die krag van sý sterkte! [11] Om staande te bly teen die listigheid van die duiwel moet julle God se gevegstoerusting aantrek. [12] Want ons stryd is nie teen mense nie, maar teen bose regeerders en maghebbers, teen die geeste wat heerskappy in hierdie donker wêreld uitoefen, teen die bose geeste in die hemelruimtes.
https://bible.com/bible/111/eph.6.10-...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: