Miki Vox - Wonderwerk (Official Video)
Автор: Miki Vox
Загружено: 2019-10-30
Просмотров: 2183
Описание:
Music, lyrics & vocals by Miki Vox
From the album All the way from Bloem 2019
Download from:
Google Play: https://play.google.com/store/music/a...
iTunes: https://www.apple.com/itunes/
Listen on:
Spotify: https://open.spotify.com/artist/6KBIv...
Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/4997...
Amazon Music: https://music.amazon.com/artists/B07G...
Follow Miki:
Instagram: / miki.vox
Facebook: / marike.els
YouTube: / @mikivox4524
LYRICS – (Afrikaans)
Jou gebruik van woorde draai my om en om en los my stom en
Ek sit hier in verwondering van jou
Jou gebruik van melodieë vlei my ore oor en oor en
Hoe klop my hart net om jou te sien sing
Liefling jy en jou tong vou my toe in ware feëverhale
En weet jy, ag, jou glimlag gaan my einde wees
Liefling ek voel koorsig - vat my, draai my om en om en om
Vanaand op 'n dansvloer van sy
En jy is dalk harde werk, maar jy is my wonderwerk
En al kom hulle tot tien man sterk ken ek my plek
Aan jou sy, waar net jy, my soene kry
Die warm van jou lippe as my man, die ritme in jou hande
Maak elke teug van asem as jou vrou 'n sterspel van ons harte
Liefde soos 'n toorkuns, sweep my weg ek's reg, ek's reg vir veg
Want jy veg nog altyd vir my
En jy is dalk harde werk maar jy is my wonderwerk
En al kom hulle tot tien man sterk ken ek my plek
Aan jou sy, waar net jy, my soene kry
Credits:
This video is a part of the All the way from Bloem 2019 project; a Jacobus Silwer production:
All the way from Bloem: / all-the-way-from-bloem-al-die-pad-van-bloe...
Jacobus Silwer: / @jacobussilwer2492
Dancers:
Janine du Plessis: / nienaqii
Ruan Dercksen: / dercksie
Choreographed by Elize Cogle of The Dance Connection: / elizecolgethedanceconnection
Videography:
Palm Photography: https://www.palmphotography.co.za
Francois Slabbert: / @francoisslabbert
Hair & Makeup:
Poshlab Studios Dan Pienaar: http://poshlab.co.za/contact/
Venue:
Tuscan Rose: https://tuscanrose.co.za
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: