Liewe Heksie Kry 'n Verjaarsdag.
Автор: Music Edition
Загружено: 2022-11-05
Просмотров: 760
Описание:
Music Ed.
Verna Vels se eerste Liewe Heksie-storie is in 1964 oor die Siembamba-kleuterprogram van die SAUK uitgesaai. Die onheksagtige heksie het feitlik oornag ‘n nasional instelling onder Afrikaanse kleuters geword.
Liewe Heksie se verskyining op TV het verseker van ‘n spinternuwe geslag bewonderaars. In 1965 het ‘n versameling van ses van die storie by Human & Rosseau verskyn onder die title Liewe Heksie.
Dit is deur moeders en kleuters opgeraap sodat daar feitlik jaarliks ‘n herdruk moes verskyn. Die eerste boek is opgevolg deur Liewe Heksie kom Weer, Liewe Heksie en Matewis, Liewie Heksie in die Pekel, Liewe Heksie Vang Vis en Liewe Heksie Gaan Maan Toe, wat almal by dieselfde uitgewers verskyn het, met tekeninge deur Dorothy Hill.
Liewe Heksie se onbeholpenheid, vergeet agtigheid, verleentheidjies, kort, al die dinge wat haar in duisende kinderharte laat inkruip het, is pragtig in hierdie opname weergegge deur Verna Vels self.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: