'eu' klanke
Автор: Heleen Visser
Загружено: 2020-07-12
Просмотров: 3149
Описание: Ons gaan 'eu' woorde leer deur dit in sinne te lees. Dit is maklik om nuwe woorde te leer as jy dit in 'n sin leer lees. Kom lees saam met juffrou Heleen. Mamma kan bietjie gaan rus dan lees jy lekker 'eu' woorde sinne saam met juffrou. Jy moet onthou om na die tyd 'n deur om elke 'eu' klank te teken. Dit gaan jou help om die 'eu' klank sommer gou baas te raak.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: