Nico Shevron - Droomstrik ft Dale Mchardy & Dubblé Amount
Автор: Nico Shevron
Загружено: 2020-08-19
Просмотров: 1598
Описание:
Vir die wat nie weet nie, 'n droomstrik is n "dreamcatcher"
Hierdie song is my point of view van lewe deur 'n droomstrik
Lyrics:
Met my rug teen die grond
Bewonder ek die lewe deur die oogpunt van 'n droomstrik
Alles beweeg in skemas
En mens kan sien hoe almal die bitterpil sluk
Elke tweede persoon is kort van lont
Konflik en geluk is op die spyskaart
Een hand was die ander
Tog bly gemoed onveranderd
Help jou vriend en help jou ma
Eendag het jy dit nodig om vrae te vra
Vir die mense wat jou groot maak
En die mense wat jou dood maak
Een hand was die ander
Tog bly gemoed onveranderd
#Droomstrik #NicoShevron #Afrikaans
Social Media
Soundcloud: / nico-mouton
Facebook: / nicoshevron
Instagram: https://www.instagram.com/nicoshevron...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: