7 May 2025 - Goeiemôre, Good Morning - People of Interest - Albert Bredenhann & Jaco Niemand
Автор: Goeiemôre Good Morning
Загружено: 2025-05-07
Просмотров: 1693
Описание:
Ons almal ken vir Albert Bredenhann as ALBERT in Nastassja Ras se skreeusnaakse sosiale media videos. Maar toe Albert paaie kruis met ‘n dwelmverslaafde op straat genaamd Jaco Niemand, het altwee se lewens ‘n onverwagte draai geneem. Dis ‘n storie wat ons almal op sosiale media gevolg het en vandag het ons hulle hier om vir ons die volle storie te vertel.
#ggm #tv #breakfastshow #reality
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: