Meer as 2,5-miljoen onopgeloste sake.
Автор: Pretoria FM
Загружено: 2024-04-15
Просмотров: 3965
Описание: Uit ʼn parlementêre vraag van dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus aan die minister van polisie, Bheki Cele, blyk dit dat meer as 2,5-miljoen sake wat die speurdiens in die boekjare van 2020/21 tot -23 ondersoek het, onafgehandel en steeds onopgelos is.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: