Vermiste vrou in veld ontdek
Автор: SABC Nuus
Загружено: 2020-09-16
Просмотров: 574
Описание:
Die gemeenskap van Fisantekraal in Durbanville buite Kaapstad is in skok en rou gedompel. Dit nadat die lyk van 'n 35-jarige vrou in 'n veld ontdek is. Nosicelo Tsipa, is 'n paar dae na sy vermis geraak het, deur 'n plaaswerker ontdek.
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #Coronavirus #GBV op sosiale media.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: