10 Vita Dei Woordskool: Eenvoud in die gemeente
Автор: Riekert Botha
Загружено: 2018-05-04
Просмотров: 9910
Описание:
Vita Dei Woordskool Fondasie Reeks (Deel 4)
Onderwerp: Eenvoud in die gemeente
Soms kan die Christelike lewe baie ingewikkeld voorkom. Ons raak deurmekaar met gemeentelike vraagstukke en denominasionele standpunte. Maar waaroor gaan alles? Hoe kan ons deur die frille sny om die tydlose plan van God te ontdek?
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: