Magaliesfees 1 Mei 2024
Автор: Diakens
Загружено: 2024-04-17
Просмотров: 128
Описание:
Ons hou weer DV MAGALIEFEES op WOENSDAG 1 MEI 2024, hierdie jaar met meer kompetisies en pryse om te wen en dan praat ons nie van die lekker eetgoed nie.
Vir die jagters – dis nou die manne en vroue wat jag - is daar ‘n Jag geleentheid om te wen en die vroue wat nie jag nie en vaardig is met breinaalde, is welkom om hulle slag die dag te kom wys tydens die Breikompetisie. (Inligting aangeheg)
Soos verlede jaar sal die Barmhartigheids organisasies van die NHKA ook weer teenwoordig wees by die fees. Kom ondersteun hulle. Die fondse wat hulle die dag in gaan direk aan die organisasie.
1. Poenskop vir Pleegsorg – DPS huise
2. I Love Cookies – Ons Tuis
Jy kan ook die dag kom bloedskenk. SANBS sal ook teenwoordig wees.
Moenie bekommerd wees dat jy te min kontant het nie daar is kredietkaart fasiliteite. Kom jaag jou TARGET.
Skakel my indien daar enige onduidelikhede is.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: