Pasella baljaar in Magaliesburg | FULL EPISODE
Автор: PasellaTV
Загружено: 2016-03-14
Просмотров: 3300
Описание: Hierdie week in Pasella word daar in die wêrelderfenisgebied in Magaliesburg baljaar. Heino Schmitt maak sy debuut op Pasella as aanbieder. Die akteurspaar, Altus en Zetske skop stof op terwyl die Campbell broers die kranse laat antwoord gee. Ons ontmoet ook die motorfiets-waaghals, Skinny van Schalkwyk en groet die grotman by die Wieg van die Mensdom.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: