Wat beteken Remediëring/Intervensie vir kinders in Afrikaans?
Автор: Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
Загружено: 2022-07-27
Просмотров: 574
Описание:
Wonder jy wat is remediërende klassies? Het jou kind se juffrou jou dalk ingeroep en remediërende klassies aanbeveel? Remediërende onderwysers spesialiseer daarin om jou kind te help om 'n leerprobleem te oorkom op 'n effektiewe, interaktiewe manier. Nadat jy hierdie video gekyk het, sal jy presies weet wat word alles gedoen tydens 'n remediërende klassie.
Kinders kry ekstra hulp vir onder andere lees, wiskunde, taal, skrif asook perseptuele vaardighede. Die remediërende klasse word gewoonlik individueel aangebied, omdat daar 'n spesifieke program uitgewerk word vir elke kind se unieke persoonlikheid en probleem.
Baie van die GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige video's op die Plesant memories education - I can/Ek kan se kanaal werk perfek vir leerders wat sukkel met 'n konsep en net daardie bruggie wil oorkom om na die volgende bousteen te klim.
Gaan maak gerus 'n draai op die Pilarius Onderrig se Facebook blad. Juffrou Janica is 'n spesialis remediërende juffrou, met 'n groot passie daarvoor om 'n oplossing vir 'n leerprobleem op 'n kreatiewe manier te vind.
👉Hier is die skakel na Pilarius Onderrig se Facebook blad.
/ pilarius-onderrig-578445952645921
Please have a look at all the other educational videos in Afrikaans and English to make your life easier. Why not consider SUBSCRIBING? Just click on the link and hit the SUBSCRIBE button.
/ @pleasantmemorieseducation-ican
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: