Wat is werklike liefde? | Oggend - 8 Februarie 2026
Автор: Heuwelsig Gemeente
Загружено: 2026-02-07
Просмотров: 265
Описание:
Dit is maklik om oor liefde te praat, daardie woord wat ons weet deel van ons lewens moet wees. Maar hoe gereeld dink ons in diepte wat dit eintlik van ons vra? Wat sou jy sê is werklike liefde?
Ons lees 1 Johannes 4:1 - 5:5 (AFR83).
Gaan maak ook 'n draai op ons webblad: https://heuwelsig.co.za/
------------------- Media & Produksie -------------------
Preek: Geskryf en Opgevoer: Ds. Craig Salzmann
Plek: Heuwelsig Gemeente, Bloemfontein
Video & Klank: Jeandré Badenhorst
Musiekleier: Deon de Jager
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: